1614 items found for ""
- MPU tenderpreneurs ride the PPE cash cow | tribune-newspaper
MPU tenderpreneurs ride the PPE cash cow 1/1 Share GK CRONJE 26 January 2021 “It is questionable how these items help to contain the spread of COVID-19.” According to an SUI report compiled in 2020, the purchase of surgical masks, sanitizer, food parcels and thermometers varied significantly across all government departments. Tenderpreneurs in Mpumalanga, however, are having a field day with dubious supply contracts amidst the pandemic. Department of Health has come under scrutiny after it has come to light that purchases were made for seven thousand branded umbrellas at a cost of R805 450, seven thousand branded backpacks at a cost of R1 082 725, as well as cellular tablets at Vodacom, amounting to a whopping R1 714 512. The cost of thermometers also came to light, with the majority of government departments paying R2 527 and upwards per thermometer. The Democratic Alliance (DA) will once again place sustained pressure on the Mpumalanga Premier, Ms Refilwe Mtshweni-Tsipane, citing her statement of 20 August last year for a Special Investigations Unit (SIU) to be appointed. Ms Jane Sithole, provincial leader of the DA, demanded a progress report on COVID-19 corruption from the Premier. Ms Sithole said an investigative report into possible corruption of COVID-19 funds for Personal Protective Equipment (PPE) has still not come to light. “The DA submitted a letter to the office of the Premier on 25 August, detailing information contained in the Provincial Procurement Report, which showed exactly how the funds meant to contain the spread of COVID-19, became a breeding ground for corruption. The DA further asked the Premier to table the final SIU report in the Provincial Legislature.” Ms Sithole stated. “It is questionable how these items help to contain the spread of COVID-19.” she concluded. At this time, the report is still being awaited. Given the above, the DA has once again written to the Office of the Premier requesting the progress report relating to the investigation process and the outcomes. < Previous Article Next Article >
- Maak die harte oop vir Juan | tribune-newspaper
Maak die harte oop vir Juan 1/1 Share SM HATTINGH 25 May 2021 Op Woensdag, 12 Mei 2021, is sy linkerbeen bo sy knie geamputeer. Die hele prosedure het suksesvol afgeloop, en Jaun is tans in Ermelo. Jaun Walker (53) ‘n ou bekende in Ermelo, het dringend jou hulp nodig. Hy is werksaam by DJ Motors, waar hy voertuie verkoop. Jaun het tipe twee diabetes, en ‘n bosluis het hom gebyt op sy linker been. Jaun het mooi na die bytplek gekyk, en gehoop dat dit vinnig sal genees, maar die bytplek het glad nie genees nie. Hy het ‘n oggend opgestaan waar sy linker voet en toon begin swart word het, en hy is dadelik Steve Bhiko hospitaal toe. Daar was hy vir ongeveer twee weke waar hulle geensins na hom omgesien het nie. Hy is terug Ermelo toe, waar sy familie hom George Provinsiale Hospitaal toe geneem het vir behandeling, weens die feit dat hy geen medies het nie. Tydens sy aankoms by die hospitaal moes hy en die dokters dadelik ‘n besluit neem oor wat hul gaan doen met sy linkerbeen, want toe het hy reeds gangrene. Op Woensdag, 12 Mei 2021, is sy linkerbeen bo sy knie geamputeer. Die hele prosedure het suksesvol afgeloop, en Jaun is tans in Ermelo. Hy sterk aan saam met sy suster, waar sy na hom omsien. Die familie wil graag ‘n beroep op die gemeenskap doen om hul te help met bydraes om die mediese behandeling te kan doen. Daar is ‘n Trust rekening gestig by PWG Prokureurs. Die bank besonderhede: PWG Prokureurs, Eerste Nasionale Bank, Ermelo, Tak Kode: 270 344, Rekening Nommer: 521 800 48278, Verwysing: W270 - naam en van. Graag wil die familie ook van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank vir elke oproep, SMS, kospakkie asook die manne wat veranderings aan die huis gedoen het om na Jaun se belange om te gee en die lewe vir hom te vergemaklik. < Previous Article Next Article >
- NPSS class of 2020 produces great results
NPSS class of 2020 produces great results 1/1 Share SH HATTINGH 2 March 2021 Congratulations to all the Grade 12 educators who put in the hours and dedication that led to these achievements. NPSS is proud to announce the 2020 Grade 12 results. The pass rate improved from 93.5% in 2019, to 95% in 2020. A total of 17 distinctions were obtained. Kwandisa Mathebula did NPSS proud with four distinctions in Mathematical Literacy, Life Orientation, Business Studies and Life Sciences. Her average is 83%. Akhona Ngiba achieved four distinctions in Mathematics, Computer Applications Technology, Life Sciences and Physical Sciences. He passed with a 77.9% average. Nosisa Vilane obtained distinctions in Mathematics and Physical Sciences, and achieved an average of 75.3%. The following learners also achieved distinctions: Afrikaans: Sandile Mthombeni, Lindokuhle Mathenjwa, Mathematics: Thanyani Mulaudzi, Mathematical Literacy: Nqobile Khumalo, Zethembe Maseko, Life Orientation: Lerato Nkosi and Life Sciences: Nobuhle Nqoteni. NPSS is especially proud of this group who worked hard under extraordinary circumstances to achieve excellent results. Congratulations to all the Grade 12 educators who put in the hours and dedication that led to these achievements. Appearing on the photo is Kwandisa Mathebula, a learner of NPSS, passed her matric year with four distinctions, and is also the second best learner. < Previous Article Next Article >
- Inwoners ruk hand uit by Pet Dam
Inwoners ruk hand uit by Pet Dam 1/4 Share GK CRONJE 30 August 2022 Die Pet Dam, wat veronderstel is om toegang gekontroleer te wees nadat MLM miljoene Rande bestee het aan omheining, is ‘n klap in die gesig van Ermelo inwoners. Sien meer foto's en 'n video op ons Facebook blad, Tribune Ermelo. Die Pet Dam. Die partytjie plek. Die stortingsterrein. Die musiek verhoog. Die buitelug ablusie. Die een area in Ermelo waar mens kan drink tot jy omval, terug na jou voete sukkel, in jou voertuig in slinger, jou enjin aanskakel, en in die donkerte van die nag wegjaag met bande wat skreeu. Die Pet Dam bly maar eens ‘n doring in die vlees van Ermelo inwoners, klaarblyklil versteek onder 'n sluier van ondeelbaarheid, waar allerlei onwettige aktiwiteite heeltemal geïgnoreer word deur beide wetstoepassers en Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit (MLM). Die voortdurende rommelstrooiery van besope inwoners, geraasbesoedeling van vroegoggend tot ver na 02:00 soggens, openbare ontlasting en urinering in die dam en op die perseel, roekelose en nalatige bestuur onder die invloed van alkohol, afvuur van vuurwapens, die aanhoudende stroom voertuie wat die verkeerswette verontagsaam, prostitute oplaai en aflaai, en dubbelparkeer in die pad terwyl karig geklede dames op en af marsjeer, laat veel te wense oor. Boonop het 'n ondernemende individu dit oënskynlik op homself geneem om 'n karwas in die Pet Dam se parkeerterrein te open. Die Mpumalanga Drankwet maak dit tog duidelik dat enige persoon wat gewelddadig, dronk of wanordelik is op enige perseel of plek waartoe die publiek toegang het of gegun word, of wat enige drank in enige pad, straat, baan of deurgang verbruik, opgelê kan word met 'n boete of gevangenisstraf. Enige persoon wat enige bepaling van hierdie Wet oortree, is skuldig aan 'n misdryf, en strafbaar met 'n boete soos van tyd tot tyd bepaal kan word, of gevangenisstraf vir 'n tydperk van hoogstens twee jaar, of met beide sodanige boete en gevangenisstraf. Behalwe dit, stel die MLM-verordeninge dit duidelik dat geen persoon ‘n gevaar mag wees of 'n oorlas, aanstootlik of 'n ergernis vir die inwoners of publiek mag wees nie. Dié wette word egter op ‘n daaglikse basis oortree, met absoluut geen reaksie vanaf MLM of ander owerhede nie. Die munisipale verordeninge bepaal verder dat geen persoon dronk mag wees, 'n oorlas van homself maak deur die gebruik van alkohol of ander bedwelmende middels, of enige oorlas in 'n openbare park mag pleeg nie. Ongelukkig skaterlag dié inwoners in die gesig van die gereg, want geen wetstoepassing kan waargeneem word nie. Ten tyde van publikasie, was die vermelde boete R2 000, oftewel 6 maande gevangenisstraf. In die lig van bogenoemde, sal dit aanvaarbaar wees om te verklaar dat MLM in werklikheid nie hul eie verordeninge op enige manier of vorm afdwing nie, en dat wetteloosheid die oorhand kry. Die SAPD kan nie alleenlik ten volle aanspreeklik gehou word om teen oortreders op te tree nie, aangesien dit die direkte verantwoordelikheid van MLM en die raad is om genoemde verordeninge toe te pas. Die Pet Dam is besaai met allerlei rommel, alkoholbottels, plastiek en houers, menslike ontlasting, gebruikte toiletpapier, gebruikte kondome en meer. Gemors dobber op die dam se water, en alge as gevolg van die besoedeling versmoor die ou paar oorlewende visse. Ten spyte van talle klagtes van inwoners in die omgewing, leë beloftes van raadslede in Ermelo, en flou waarskuwings van plaaslike wetstoepassers, gaan die partytjie voort, met geen einde in sig nie. Inwoners rondom die Pet Dam lê herhaaldelik klagtes by owerhede oor die geraasbesoedeling, geskreeu, drankbottels wat stukkend gegooi word, en die algemene onbedagsame, sorgvrye houding deur besope individue. Die dronkbestuur van partytjiegangers hou 'n risiko in vir alle inwoners en motoriste van Ermelo maar, helaas, klagtes val op dowe ore. Die Pet Dam-gebied, sowel as die oorloopgebiede is as vleilande geklassifiseer, maar owerhede toon 'n verbasende gebrek aan kommer oor die besoedelingskwessie wat hierdie terrein teister. Prominente besoedeling van die Pet Dam kan reeds vanaf 2009 opgemerk word, met die Departement van Water en Sanitasie (DWS) wat terreininspeksies op 14 Julie 2010, 11 November 2011 en 14 Junie 2012 gedoen het. Volgens die inspeksies het MLM rioolbesoedeling, rioolvuil geïgnoreer, en die impak op die omgewing is drasties. Volgens DWS-dokument 2193, het MLM óf versuim om op uitgereikte kommunikasie te antwoord, óf 'n onvoldoende aksieplan ingedien. Tot vandag toe word die Pet Dam steeds op 'n daaglikse basis besoedel, vanaf rou riool tot menslike ontlasting, plastiek, glas en ander rommel, met geen optrede deur die gesag nie. Tydens November 2018 se verwoestende visdood het beide Gert Sibande Distriksmunisipaliteit (GSDM) en MLM na bewering watergehaltetoetse uitgevoer, en die resultate is belowe om aan die publiek en media bekend gemaak te word sodra dit beskikbaar word. Tot vandag toe wag die inwoners in spanning vir die resultate. Die Pet Dam, wat veronderstel is om toegang gekontroleer te wees nadat MLM miljoene Rande bestee het aan ‘n omheining, is ‘n klap in die gesig van Ermelo inwoners. Die omheining val letterlik uitmekaar uit van die roes, gedeeltes is verwoes edur voertuie en vandalisme, en is nooit herstel nie. Die hekke, wat versonderstel is om gesluit te wees, se slotte is afgebreek en die hekke is opsy geskuif. Die kwansuise sekuriteit wat deur die munisipaliteit aangestel sou word om wet te handhaaf by die dam, het nooit die lig van dag gesien nie. Op hierdie stadium van die geveg is die Pet Dam niks meer as ‘n besoedelde, ononderbroke partytjie terrein nie. < Previous Article Next Article >
- COSATU throws weight behind NUMSA strike | tribune-newspaper
COSATU throws weight behind NUMSA strike 1/1 Share GK CRONJE 7 October 2021 Metalworkers union NUMSA had commenced its national strike on Tuesday, which will continue indefinitely until demands are met. The Congress of South African Trade Unions (COSATU) stated that it will take part in the strike today to putpressure on the government and private sector to pay more attention to the working class. The strike has been slated as a "one day participation" by COSATU. “The federation is issuing a call to all workers and South Africans to join the strike. They can either join the planned activities across the country, or withdraw their labour by staying at home on the day,” said COSATU spokesperson, Sizwe Pamla. He said the union was demanding urgent action from policy makers in the government, as well as the private sector, to ensure that workers receive their dues. “Both the public and the private sector have been blatantly undermining collective bargaining. We want the reversal of budget cuts that have led to an unacceptable wage freeze in the public service, the disintegration of the CCMA, and retrenchments in state-owned companies,” Pamla said. Metalworkers union NUMSA had commenced its national strike on Tuesday, which will continue indefinitely until demands are met. The union demands an 8% wage increase for workers, and have accused employers of using the pandemic as an excuse to sidestep lawfully stipulated annual salary increases. An estimated 430 000 workers across 9 000 steel and engineering companies countrywide will down tools in solidarity. NUMSA spokesperson, Phakamile Hlubi-Majola, stated that all their members are fed up with the fact that the employers refuse to give them a meaningful increase. Therefore they are demanding an 8% wage increase across the board. < Previous Article Next Article >
- Ermelo Community Police Forum new committee | tribune-newspaper
Ermelo Community Police Forum new committee 1/2 Share SM HATTINGH 22 February 2022 On Saturday, 19 February 2022, the community of Ermelo were invited to attend the Community Police Forum (CPF) meeting. On Saturday, 19 February 2022, the community of Ermelo were invited to attend the Community Police Forum (CPF) meeting. During the meeting, community members were able to talk about their concerns inside Ermelo, as well as the rural areas. The biggest concern from all the people of the community were the crime that takes place during the day, as well as at night, and all the people that walk so freely in town and injecting each other with the same needles, coupled with all the drug use. During the meeting there was an election for a new committee that wil assist the community and SAPS for the next 5 years. The Chairperson is Raphael Mthetwa, Deputy Chairperson is Jaco Kirk, Secretary is Sweetness Thela, Deputy Secretary is Sesi Msibi, Treasurer is Jenny Venter, P.R.O is Rulph Basson, Co-ordinator is Sue-Marie Hattingh. The following are the three additional members - Dumisani Mkhabela, Priscilla Nkosi and Themba Vilakazi. < Previous Article Next Article >
- EHS-leerders word beloon by prysuitdeling
EHS-leerders word beloon by prysuitdeling 1/8 Share SH HATTINGH 9 March 2021 Op Woensdag, 3 Maart, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse akademiese prysuitdeling aangebied waar die Graad 8-11 leerders van 2020 beloon is vir hul akademiese prestasies gedurende ‘n uitdagende jaar. Op Woensdag, 3 Maart, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse akademiese prysuitdeling aangebied waar die Graad 8-11 leerders van 2020 beloon is vir hul akademiese prestasies gedurende ‘n uitdagende jaar. Die PAS Prokureurs-boekprys vir tweetaligheid in Graad 8 is aan JF Möller toegeken. JF het 90% vir Afikaans Huistaal en 86% vir Engels Eerste Addisionele Taal behaal. Die Graad 8-top tien vir 2020 is (genoem vanaf nommer 10 tot een): Rinus Louw (85,96%), Duan Hugo (86,67%), Katelyn Potgieter (86,89%), Lariné Strydom (88,49%), Riël Hugo (89,56%), Helené Lotz (90,50%), Hayley van der Walt (91,07%), JF Möller (92,70%), Kayleigh Moore (93,01%). Laasgenoemde ontvang ook ‘n EHS-Duxmedalje as die toppresteerder in Graad 8. Raees Tikly receives the Highveld Tribune floating trophy for best learner in Arts and Culture Grade 9 (99%), as well as the Wikus Cloete book prize for bilingualism in Grade 9. He obtained 93% for both English Home Language and Afrikaans First Additional Language. Die top tien vir 2020 se Graad 9-groep is (genoem vanaf nommer 10 tot een): Isabella Burgers (85,74%), Mia Steenkamp (85,77%), Zané du Plessis (87,29%), Inge Greyling (87,48%), Mienke Cloete (87,85%), Otto van Schalkwyk (90,25%), Altus Boshoff (91,89%), Isabelle Moussier (92,33%), Johan Strauss (95,25%), Raees Tikly (97,06%). As the top student in Grade 9, Raees also receives an EHS Dux medal. Vir die beste prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde Graad 10, ontvang Danel Olivier die ABSA-wisseltrofee. Die NWU-boekprys vir tweetaligheid in Graad 10 word aan Lood Geldenhuys toegeken. Hy het 91% behaal in Afrikaans Huistaal, en 87% in Engels Eerste Addisionele Taal. 2020 se Graad 10-top tien is (genoem vanaf nommer 10 tot een): Walter van der Walt (83,33%), Elandri Swart (83,78%), Spesihle Maseko (84,59%), Jenna Oosthuizen (84,65%), Ilandri Nel (84,85%), Tobie Leibbrandt (85,86%), Carla Ferreira (87,53%), Dirk Maritz (87,94%), Danel Olivier (89,97%), Lood Geldenhuys (90,32%). Vir sy eerste plek op die top tien van Graad 10 ontvang Lood Geldenhuys ook ‘n EHS-Duxmedalje. In 2020 se Graad 11-groep ontvang Jana Fraser die Pfizer-wisseltrofee vir die beste leerder in Landbouwetenskappe en Landboubestuur, Graad 11 (89%). GJ Swanepoel word aangewys as die beste leerder in Graad 11-Wiskunde (93%) en hiervoor ontvang hy die IM Bekker-wisseltrofee. Die Highveld Office Supplies-boekprys vir tweetaligheid in Graad 11 word toegeken aan Leandri Viviers. Sy behaal 94% in Afrikaans Huistaal en 98% in Engels Eerste Addisionele Taal. Die Graad 11-top tien vir 2020 is (genoem vanaf nommer 10 tot een): Anke Kruger (79,74%), Lethu Dlamini (80,05%), Nadia Kluyts (80,66%), GJ Swanepoel (82,43%), Magha Greyling (87,16%), Eunika Snyman (87,79%), Anke de Kock (90,30%), Lana Herholdt (91,42%), Michaela van Rensburg (91,49%) en Leandri Viviers (95,63%). Anke de Kock, Lana Herholdt en Michaela van Rensburg ontvang elkeen ook ‘n EHS-medalje vir die sewe A-simbole wat elkeen behaal het in Graad 11. Leandri Viviers behaal agt A’s in Graad 11, en ontvang daarvoor ook ‘n EHS-medalje. Sy word ook aangewys as toppresteerder in Graad 11, waarvoor sy ‘n EHS-Duxmedalje ontvang. ‘n Groot toekenning wat vir die afgelope paar jaar aan ‘n oud-Errie oorhandig word, word bereken op grond van die finale matriekuitslae van die vorige jaar aan die matriekleerder wat die beste prestasie behaal in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe saam. In die afgelope NSS-eksamen het Simoné Beyer 85 % vir Wiskunde en 88% vir Fisiese Wetenskappe behaal, 'n gemiddeld van 86.5% vir die twee vakke. Simoné ontvang ‘n kontantprys vir dié besondere prestasie. “Baie geluk aan elke leerder vir die toekennings wat julle ontvang het.” < Previous Article Next Article >
- Plaaslike restaurante geteiken deur rowers
Plaaslike restaurante geteiken deur rowers Plaaslike restaurante geteiken deur rowers 1/4 Share SH HATTINGH 25 August 2020 Dieselfde verdagte is later weer gewaar naby TWK, waar ACSU reaksie die rower genader het. Die rower het laat spaander met twee kasregisters, en een van ACSU se reaksie lede het vier geweerskote afgevuur. Die rower is vermoedelik gekwes, en dié het die kasregisters laat val. Na ‘n lang gesoek deur ACSU, asook buurtwag lede, is een van die kasregisters gevind. Die afgelope paar maande is daar by verskeie plaaslike restaurante ingebreek, waar die rowers weg gekom het met kontant. Ander besighede het ook deurgeloop onder lang vingers van rowers. Op Saterdag, 22 Augustus, ongeveer 19:46, het ACSU ‘n oproep ontvang dat Nando’s se personeel aangehou word deur twee rowers. ACSU en SAPD was blitsig op die toneel, waar een van die rowers gewapen was met ‘n groot kaliber. Een van die rowers het spoorloos verdwyn, maar die ander is opgemerk by Online Properties, waar hy die venster geskop het om toegang tot die perseel te verkry. Die rower het bo oor die heining gespring, waarna hy sy hand gesny het, en sy handskoen agtergelaat het nadat dit aan die heining gehak het. Dieselfde verdagte is later weer gewaar naby TWK, waar ACSU reaksie die rower genader het. Die rower het laat spaander met twee kasregisters, en een van ACSU se reaksie lede het vier geweerskote afgevuur. Die rower is vermoedelik gekwes, en dié het die kasregisters laat val. Na ‘n lang gesoek deur ACSU, asook buurtwag lede, is een van die kasregisters gevind. Beide rowers is nog nie gevind nie. Die SAPD doen ‘n versoek op die gemeenskap dat enige persoon wat die SAPD kan help met die ondersoek, vir Konstabel ML Mkwanazi te kontak op 082 373 8389 of 017 819 2321/8. < Previous Article Next Article >
- Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte
Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte Grusame botsing eis vier lewens, vrou skenk geboorte 1/6 Share SH HATTINGH 13 April 2021 Die tweede ongeluk het op die Morgenzon pad plaasgevind, ongeveer 10 kilometer buite die dorp, tussen ‘n klein voertuig en ‘n SUV. Tydens die ongeluk was daar geen ernstige beserings opgedoen nie. Op Woensdag, 7 April, ongeveer 16:30, het ‘n grusame botsing tussen ‘n BMW en ‘n Toyota Corolla op die N17 plaasgevind, ongeveer 10 kilometer vanaf die tolhek. Die BMW was ‘n familie van vier insittendes, asook dié in die Corolla. Met die aankoms op die toneel het een insittende van die Corolla in die pad uitgeslinger, terwyl die ander insittendes binne in die kar vasgevang was. Die insittendes van die BMW was binne-in die voertuig. Alle mediese dienste was spoedig op die toneel om mediese hulp aan die pasiënte te skenk, asook met die beheer van die verkeer. Drie persone is dood verklaar op die toneel. Hannes en Vusi van ER24 het mediese behandeling op een pasiënt toegepas, en hy is dadelik na die Provinsiale Hospitaal vervoer. Die pasiënt is ongelukkig later in die hospitaal oorlede. Igagu Emergency Services het die twee kinders, saam met hulle ma wat in die BMW was, vervoer na die Ermelo Provinsiale Hospitaal vir mediese behandeling. Die gesin het ligte beserings opgedoen. Ongeveer 15 minute later is ER24 weer terug op die toneel, waar daar ‘n vrou in ‘n taxi was, wat vasgevang was in die verkeer. Die pad was gesluit as gevolg van die ongeluk, en sy het in kraam in gegaan. Die vrou is deur ER24 vervoer na die hospitaal, waar sy nog voor die hospitaal binne-in die ambulans gekraam het. ER24, Msukaligwa Fire and Rescue, Van Wettens Insleep Dienste, Davel en Ermelo Polisie en die Provinsiale Ambulaans Dienste, asook Igagu, was op die toneel. In ‘n tweede geval op Vrydag, 9 April, het daar twee botsings plaasgevind. Die eerste ongeluk het ongeveer 17:00 gebeur, op die hoek van Voortrekker- en Kerk Straat, tussen ‘n Ford Ranger en ‘n Mitsubishi Pajero Sport. Niemand is beseer tydens die ongeluk nie. Die tweede ongeluk het op die Morgenzon pad plaasgevind, ongeveer 10 kilometer buite die dorp, tussen ‘n klein voertuig en ‘n SUV. Tydens die ongeluk was daar geen ernstige beserings opgedoen nie. < Previous Article Next Article >
- Ermelo Toyota gee terug aan die gemeenskap | tribune-newspaper
Ermelo Toyota gee terug aan die gemeenskap Op die foto verskyn die bestuur van Ermelo Toyota, saam met Chimèn Janse van Rensburg van die CMR Carolina. Op die foto verskyn die bestuur van Ermelo Toyota, saam met Annelize Marè van die Ermelo SAVF. Op die foto verskyn die bestuur van Ermelo Toyota, saam met Saretha Ferns van Annebel Ermelo. Op die foto verskyn die bestuur van Ermelo Toyota, saam met Chimèn Janse van Rensburg van die CMR Carolina. 1/4 Share SM HATTINGH 3 November 2021 Ermelo Toyota wil weer die gemeenskap bedank vir hulle getroue ondersteuning gedurende hul jaarlikse gholfdag. Ermelo Toyota het tydens hul jaarliks gholfdag ‘n bedrag van R90 000 ingesamel deur verskeie items wat opgeveil is, onder andere ‘n skaap wat opgeveil was met die finale bie van R33 500. Die eienaar en die bestuur van Ermelo Toyota het dit goed gedink om die gelde wat ingesamel is, aan verskeie instansies te skenk. Die CMR Carolina, Ermelo SAVF, Ermelo CMR en Annebel was gekies om skenkings te ontvang. Ermelo Toyota wil weer die gemeenskap bedank vir hulle getroue ondersteuning gedurende hul jaarlikse gholfdag. < Previous Article Next Article >
- Hoërskool Ermelo belê in leierskap by leerders
Hoërskool Ermelo belê in leierskap by leerders 1/5 Share SH HATTINGH 6 April 2021 Met die nodige leiding, word die leerders blootgestel aan leierskap en die vermoë wat nodig is om ‘n voorbeeld te wees wat ander met vrymoedigheid kan volg. "Baie geluk aan elke leerder wat verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021." Hoërskool Ermelo pride ourselves in the development of leaders from a young age, therefore these chosen Representative Council of Learners have responsibilities as leaders of their classes. Met die nodige leiding, word die leerders blootgestel aan leierskap en die vermoë wat nodig is om ‘n voorbeeld te wees wat ander met vrymoedigheid kan volg. Die verkose leerders is: Graad 8A: Selma-Louise Janse van Rensburg en Wian Pretorius, Graad 8B: Elizma Swart en Kryn Romijn, Graad 8C: Wianke Cloete en Ulrich Badenhorst, Grade 8D: Sanele Mathebula and Buhle Lukhele, Grade 8E: Sbonga Madela and Siyabonga Makhanya, Grade 8F: Ziyanda Vilane and Nkosinathi Mathunjwa. Graad 9A: Hayley van der Walt en Carel Jacobsz, Graad 9B: Marice de Jager en Tredoux Ferreira, Graad 9C: Mia Davel en Tyrone Berning, Grade 9D: Sihle Mashinini and Siba Lamola, Grade 9E: Anathi Sanyo and Mpilwenle Mngonyama, Grade 9F: Reitsile Sebogodi and Lebohang Nkosi. Graad 10A: Ancois van der Berg en Altus Boshoff, Graad 10B: Nathalie Nel en Kyle Steynberg, Graad 10C: Nicole Meyer en Liam Wilkinson, Grade 10D: Andraya Macheyo and Sphe Mkhatswa, Grade 10E: Yoleka Manasoe and Thobani Zwane, Grade 10F: Bathabile Nkosi and Tabiso Mafokwane. Graad 11A: Zané de Wit en Lood Geldenhuys, Graad 11B: Caylin Loock en Riku van der Bank, Graad 11C: Ilandri Nel en Tiaan Grobler, Grade 11D: Snovuyo Ndinisa, Grade 11E: Nokwanda Nxumalo, Grade 11F: Sphesihle Msiza and Karabo Malatji. Graad 12A: Renita Moolman, Graad 12B: Helani Kruger, Graad 12C: Tumi Chwane, Grade 12D: Wandi Mndebele, Grade 12E: Siphesihle Mtsweni, Grade 12F: Khanyisile Nkosi. “May the year with all the challenges lead to personal growth and progress in leadership.” < Previous Article Next Article >
- 5G towers do not spread COVID-19 | tribune-newspaper
5G towers do not spread COVID-19 1/1 Share GK CRONJE 19 January 2021 The destruction of 5G, or any cellular towers, will be treated as an act of criminality. Various chain messages on social media, WhatsApp and Telegram, based mainly on the fact that the 5G network was rolled out in the Chinese city of Wuhan just a few weeks before the first COVID-19 reports, are fueling misinformation and destructive behavior by gullible citizens in South Africa. These chain messages are based on false information, stating that infected passengers on the Diamond Princess cruise ship had been using the technology, and that the electromagnetic fields (EMF) emitted by wireless communications networks are to blame for the spread of the virus. This is not only wholly untrue, but also impossible by any standard. Various reports of citizens in South Africa destroying cellular towers have come to light, with the vandals seeing themselves as unsung heroes. However, Premier Sihle Zikalala has warned that the destruction of 5G, or any cellular towers, will be treated as an act of criminality. “We should all be united against COVID-19, and such things detract us from the main focus now, which is to deal with COVID-19. If you vandalize such networks, you are affecting the communication and therefore services of the community are undermined. It would be irresponsible of any leader to peddle misinformation, and it is uncalled for any leader to mislead the people.” the premier stated. The vandalism of towers belonging to major network companies has come in the wake of viral social media posts which have eluded to a link between 5G and the spread of COVID-19 .Zikalala added that community leaders who misinform the public regarding the 5G networks and COVID-19 will also face the law. Other articles containing false information are also doing the rounds, and are most distressing. Antibiotics work against bacteria, not viruses, therefore taking antibiotics to treat or prevent COVID-19 could prove harmful by reducing a person’s vigilance. Vaccines against pneumonia don’t provide protection against COVID-19 either. The potential efficacy of chloroquine is currently being studied but doesn’t look particularly promising. Hand dryers and UV lamps don’t effectively guard against the virus, and the WHO has also discredited the idea that cold weather and snow can kill COVID-19. In more unorthodox approaches, some wrongly maintain that people can protect themselves against COVID-19 by washing their hands with children’s urine, applying sesame oil all over their body or consuming cannabis. These are simply examples of false advertising or clickbait. Excessive digestion of garlic, beetroot and ginger also holds no scientific merit. Another great fallacy is that you can get infected by parcels arriving from China. Although the lifespan varies depending on the environment and temperature, pathogenic germs can only survive on objects such as parcels, coins and credit cards for a few hours. Products imported from China to Africa have been traveling for too long to transmit the virus. A huge misconception is that youthfulness offers immunity to the virus. The virus doesn’t just impact the elderly, although being in a fragile state influences the body’s ability to fight infection. Lastly, just as conspiracy theories proliferated about HIV, theories peddled by gullible individuals claim that COVID-19 is a bioweapon engineered by the Chinese government, the US government, and most laughably, the Bill Gates Foundation, and that it was either deliberately released. Fake rumors also claim that Bill Gates himself is waging a one-man war against humanity, and using humans as guinea pigs with a supposed immortality drug he is developing for himself. Residents are urged to refrain from spreading panic and false information regarding COVID-19, as such acts could land you in very, very hot water. < Previous Article Next Article >