News
Crime
Municipal
Schools
Tribune Interactive
Search Site
Contact Us
More
1 November 2022
Die Hoëveld Tribune wisseltrofee vir Afrikaans Huistaal, beste kreatiewe skrywer in Graad 12 is toeken aan Frané Swart.
Na die oorhandiging van die baadjies, is die Skoolbybel oorhandig aan die hoofdogter vir 2023, Mienke Cloete, as simbool van geloof.
The Erries are grateful to have been part of this unforgettable, sublime, confounding experience.
18 October 2022
Elke provinsie het drie leerders per ouderdomsgroep in geskryf, dus was die deelnemers baie en die kompetisie straf.
Albert is ‘n passievolle 29-jarige filantroop, wat saam met sy span al bykans 26 000 studente en 235 skole bereik het met sy “millionaire”- projek.
30 August 2022
Die tema was 'Sirkels' en leerders moes die tema op ’n kreatiewe manier interpreteer as ’n praktiese taak.
Alles in ag genome, getuig die verkiesing van die 2023 Errie-leierskorps van ‘n besondere groep leerders.
23 August 2022
EHS is trots op elkeen en wens julle alle sterkte toe vir die nasionale kampioenskap wat voorlê.
Hoërskool Ermelo is dankbaar en voel bevoorreg dat 14 leerders daarin kon slaag om deur te dring na die nasionale finaal.
16 August 2022
Stylvolle sportsterre. En stylvol was die Liggies beslis!
10 August 2022
Die eersteplek in Mpumalanga word gedeel deur EHS en NHS.
’n Psigiater bevind haarself in ’n sielkundige inrigting om profiele saam te stel van die pasiënte.