top of page

AfriForum TEKS verbeter radio netwerk

GK CRONJE

14 Julie 2020

Dié netwerk sluit ‘n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in. “Doeltreffende radionetwerke is van kardinale belang om veiligheid in gemeenskappe en op plase te verbeter. Dit help dat veiligheidsinstansies vinnig kan reageer in geval van nood,” sê Pretorius. Dawie de Villiers, AfriForum TEKS-tak se veiligheidsvoorsitter.

Suzuki Ermelo (WEB) 22 September 2020.jp

Bronwen Pretorius, distrikskoördineerder van AfriForum vir die Hoëveld, het aangekondig dat AfriForum se TEKS-tak, wat Trichardt, Evander, Kinross en Secunda insluit, onlangs herhalers opgerig om ‘n radionetwerk aan sy lede op die dorp en op plase beskikbaar te stel. Dié netwerk sluit ‘n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in. “Doeltreffende radionetwerke is van kardinale belang om veiligheid in gemeenskappe en op plase te verbeter. Dit help dat veiligheidsinstansies vinnig kan reageer in geval van nood,” sê Pretorius. Dawie de Villiers, AfriForum TEKS-tak se veiligheidsvoorsitter. Diéhet gesê hulle moedig die gemeenskap aan om by AfriForum se tak- en veiligheidstrukture aan te sluit om ‘n veilige toekoms te help skep. Inwoners in nood kan AfriForum kantak by 079 488 7608. Om by AfriForum se veiligheistrukture betrokke te raak en te help om jou gemeenskap te beveilig, SMS jou naam na 45350. ‘n SMS kos R1.

bottom of page